Full description not available
Y**E
Ikarus was n lekker lees ondervinding!
Nou net klaar gelees en was goed beindruk. Om karakters so lewend en interesant te hou is voorwaar nie maklik nie. Cupido word nou mooi groot. Hou baie van Mbali en wil meer van haar lees. Die plekke waar die storie afspeel is vol outydse geskiedenenis wat hierdie verhale lekker lyf gee. Skryf is harde werk. Om jou lesers lojaal te hou moet jy elke keer jou beste gee.Dankie Deon Meyer dat jy nie jou lesers onderskat nie.Sal wag vir die volgende boek met groot geduld want dan weet ek dit gaan die moeite werd wees vir skrywer en vir leser.
P**R
Nie sy beste boek ooit nie
Deon Meyer is in my oë een van Suid-Afika se beste skrywer. Ek is bly dat hy meer gekonsentreer het daarop om die ander karakters in die Bennie Griesel boeke meer te ontwikkel. Het die geskiedkundige storielyn oor die wyn bedryf in Suid-Afrika baie interessant gevind. Die storie lyn van die boek het vir my glad nie goed ontwikkel nie. Daar was meer drama in Bennie Griesel se lewe as wat daar in die res van die boek was. Maar tog het ek die boek geniet.
J**T
Briljant soos altyd
Deon Meyer se skrywe is puik soos altyd.Hy vang die interaksie tussen mense op so 'n natuurlike manier dat mens onmiddelik deur die storie meegesleur word.Die storie volg die ondersoek na 'n moord op iemand wat 'n verneuk-webwerf gestig het. Daar is ook 'n paralelle storie oor 'n wynmaak familie wat blyk of hulle onder 'n vloek arbei.Bennie is soos gewoonlik in die dweng, die keer besluit hy dis OK om weer te drink en dryf 'n wig tussen homself, sy AA borg en sy houvrou.
D**R
Ikarus Deon Meyer
Fantasties! Hoe lekker om in my moedertaal en streektaal te lees. Bennie Griesel en sy mede karakters is ryk, vol humor en realisties. Die storielyn is boeiend en terselfdertyd opvoedkundig. Die grootste stressor om 'n Deon Meyer boek te lees is - hoe lekkerder jy lees, hoe vinniger is dit klaar!
A**T
Ongelooflike boek! Die storielyn was so interessant en boeiend ...
Ongelooflike boek! Die storielyn was so interessant en boeiend en sy karakters op 'n vlak wat ek lanklaas beleef het.My eerste Afrikaanse boek in jare en my eerste ontmoeting met Bennie Griessel, so ek moet nou natuurlik al sy vorige boeke gaan lees.(En baie beiindruk dat Amazon die Afrikaanse weergawes ook verkoop op die Kindle)Net 'n laaste idee, daar is 'n onheilspellende ooreenkoms met hierdie boek en wat nou in werklikheid gebeur het met Ashley Madison webwerf, so die vraag is: kan Deon Meyer die toekoms voorspel?
H**T
Five Stars
Great read!
A**E
Another stunner from a master
As usual, I cannot wait for th new Deon Meyer book to appear. He Is just so with the times in South Africa and I love his dry sense of humour.His research into his subjects and places is spot on. Imlive near where this story unfolds and it feels as if I am right there. Unfortunately, as with all his books, I cannot put it down until it is finished, and that happens all too soon.
C**Y
Finally I read a book and I am not disappointed. The dialog between various characters is on the ...
I have heard a lot about Deon Meyer from various friends and they all raved about his writing. Finally I read a book and I am not disappointed.The dialog between various characters is on the button, I live in the Western Cape and that is how the locals speak.I will read him again. I think I found a new favorite Afrikaans author.
F**N
Three Stars
it was for a friend - have not had come back
W**N
Deon Meyer -IKARUS-
Romane von Deon Meyer sind immer wieder Spitze.Den IKARUS konnte ich leider noch nicht lesen.AMAZON hat mir leider die Niederländische Ausgabegeliefert !Das habe ich aber erst am Urlaubsort festgestellt.Ich habe mit dem Buch aber einen niederländischenUrlauber beglücken können,
Y**S
Excellent
Excellent! Spanningsvol , onvoorspelbaar tot op die einde. uitstekende uitbou van elke karakter. Goeie insig in die denke van alkoholis
P**S
A thriller that gives insight to the wine industry of SA
Once again Deon Meyer weaves a seductive web of intrigue.
A**R
Meyer as only he can.
Once again a whodunnit that is hard to put down once you started. Can't wait for Benna and Vaughn's next case!
Trustpilot
1 week ago
3 days ago